FREE OPTIONS
Family friendly

Joshua na die Reën | Invloed Kerk - Ons Word 2

Sun Feb 6, 08:30 - Sun Feb 6, 09:45

Laerskool Laeveld

ABOUT

Joshua na die Reën, 'n bekende musikant en liedjieskrywer, gaan by Invloed Kerk tydens hulle 2de Verjaarsdag optree. Dit beloof om 'n oggend te wees van baie lag, sing en stories wat jou hart weer laat lewe.


Die geleentheid bied ook vir jou en jou gesin om kerk weer op 'n nuwe manier te beleef. Jy en jou gesin is genooi na die geleentheid. Invloed Kids maak ook seker dat kinders tussen die ouderdom van 3-12 jaar 'n oggend gaan beleef wat hulle nooit sal vergeet terwyl jy die geleentheid saam Joshua na die Reën geniet.


Na die geleentheid kan jy gerus saam jou familie kuier aangesien daar oorgenoeg koffie en lekkernye voorsien word.

DIRECTIONS

Joshua na die Reën | Invloed Kerk - Ons Word 2
Laerskool Laeveld
1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211
Get Directions