Family friendly

Rudi Claase - Van My Wysie Af

Fri Mar 25, 19:00 - Fri Mar 25, 21:00

Centurion Theatre

ABOUT

Rudi Claase sing dié jaar professioneel vir 21 jaar en het al meer as 700 liedjies vir van die grootste name in die Afrikaanse sang bedryf geskryf.


Hierdie is sy opwindendste vertoning ooit!!! Julle kan dit nie mis nie. Rudi vereer al die GROOT kunstenaars van die wêreld, wie sy musiek lewe geggee het...deur sy eie stories!!!! 

 

Sy facebook : www.facevook.com/RudiClaase/

Sy twitter: Rudi Claase (@RudiClaase) / Twitter

DIRECTIONS

Rudi Claase - Van My Wysie Af
Centurion Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions