Family friendly
Elizma Theron 27 Mei 2022
Fri May 27, 18:30 - Fri May 27, 20:30
Vryburg Hoërskool Skoolsaal
ABOUT
Hi Almal! Elizma Theron het ingestem om ten bate van Kirstonia Skool Bray 'n vertoning te doen op Vryburg in die Hoërskool skoolsaal. Kom skop jou skoene uit, sit agteroor en geniet die aand saam met ons!
Onthou om jou aptyt saam te bring, 'n heerlike ete is ingesluit!
Kirstonia groete