Family friendly

Lee Scott Studios Showcase

Sun Nov 28, 11:00 - Sun Nov 28, 15:00

Monte de Dios - Dome

ABOUT

Kom kuier saam met die Lee Scott Studios-familie wanneer die span hulle harde werk van 2021 ten toon stel. Elk van die sowat 21 lede doen elk 'n optrede en natuurlik sal Lee Scott self ook 'n liedjie of drie doen.


Daar mag dalk ook 'n verassingsoptrede of twee wees op die dag.


Kry jou kaartjie teen R220 per persoon vir onbespreekte tafel sitplek of bespreek 'n tafel vir 10 x mense teen R2 000 met bespreekte tafels.


Kontant kroeg en kosstalletjies sal beskikbaar wees op die dag.

DIRECTIONS

Lee Scott Studios Showcase
Monte de Dios - Dome
106 Achilles Street, Olympus Heights Dr, Pretoria, 0081
Get Directions