No under 13s

REAL WOMEN'S CONFERENCE 19 & 20 NOVEMBER '21

Fri Nov 19, 18:30 - Fri Nov 19, 21:00

AUDITORIUM

ABOUT

Uiteindelik kan ons ons jaarlikse REAL vroue konferensie aanbied, en ons sien hierdie jaar besonders uit na alles wat dit in stoor het. Dit is beslis nie iets waarop jy wil uitmis nie! 

 

Kom luister bietjie wat die groep Vrinne vir ons uit hul lewens gaan kom vertel, ons glo it gaan stories wees waar ons elkeen iets sal kan leer!

 

Alle dames vanaf 13 jaar is welkom, so nooi jou dogter, jou tannie, jou ma, jou ouma, jou niggie, jou vriendin, jou suster, en kom beleef een amazing konferensie wat jy nie gou sal vergeet nie!

 

Deure maak Vrydag om 18:30 oop, die event begin om 19:00, en sal teen 21:00 klaar wees.

Deure maak Saterdag om 08:00 oop, die event begin om 08:30, en sal teen 12:00 klaar wees.

Fooi sluit slegs ligte verversings in!

 

As jy jou kaartjie gekoop het, maak net seker hy is in jou inbox. Indien nie, loer dalk net onder jou spam/junk folder.

 

Let wel ook: Quicket

vra ‘n R5 admin fooi, wat die totale bedrag R125 maak by checkout


DIRECTIONS

REAL WOMEN'S CONFERENCE 19 & 20 NOVEMBER '21
AUDITORIUM
Vredekloof Rd & Essenhout St, Vredekloof, Cape Town, 7560
Get Directions