Family friendly

Boot Sale

Sat Oct 30, 09:00 - Sat Oct 30, 17:00

Strubenvale Kerk

ABOUT

Het jy goed by jou huis of werks plek wat rond lê waarvan jy wil ontslae raak en some n paar rand wil maak daaruit. Book jou staan plek en verkoop jou goed uit jou kar se Boot. 


Dit gaan R30 vir n staan plek kos en jy kan 'n tafel saam dit kry indien jy een sou wou gebruik.


Jy kan enige iets verkoop soos bv, koekies, troeteldier benodighede, vis vang toerusting, klere, gereedskap of enige iets wat net rond lê by die huis.


Kontak ons en bespreek jou plek en laat weet ons wat jy gaan verkoop sodat ons jou kan help met advertering.

DIRECTIONS

Boot Sale
Strubenvale Kerk
9 Marks Cres, Strubenvale, Springs, 1559
Get Directions