Laerskool- & Hoërskool Jan van Riebeeck Tennisope: 15 Oktober 2021

Fri Oct 15, 16:00 - Fri Oct 15, 22:00

Hoërskool Jan van Riebeeck-tennisgronde

ABOUT

Kom beleef en kyk hoe Laerskool- & Hoërskool Jan van Riebeeck se skoolhoofde, mnr. Naas Beets en mnr. Pieter Rademeyer, mekaar die stryd op die tennisbaan aansê.

Daar is 'n sosiale area vir diegene wat slegs een oog op die tennisbaan wil hou...


PROGRAM:

16:00-17:00: Skoledubbels

17:00-18:00: SKOOLHOOFDE-DUBBELS

18:00-19:00: Vertoonwedstryd


Fondsinsameling ten bate van tennisbaanligte vir beide skole.

DIRECTIONS

Laerskool- & Hoërskool Jan van Riebeeck Tennisope: 15 Oktober 2021
Hoërskool Jan van Riebeeck-tennisgronde
129 Kloof St, Gardens, Cape Town, 8001
Get Directions