No under 18s

Fokofpolisiekar en Straatligkinders LIVE by Platteland

Sat Oct 30, 17:00 - Sat Oct 30, 23:00

Platteland

ABOUT

**LIMITED TICKETS**

*NO UNDER 18's*


'n BUITELUG show soos in die ou dae!


Die bende is op ons stage en reg vir 'n show soos nog nooit van tevore nie! Straatligkinders join hulle op die stage vir 'n aand wat jy nie smmer gou gaan vergeet nie.

Kom wees deel van die kuier!


Beperkte kaartjies beskikbaar.

Streng Covid regulasies in plek.

DIRECTIONS

Fokofpolisiekar en Straatligkinders LIVE by Platteland
Platteland
Eco-Park Estate, Centurion, 0144, South Africa
Get Directions