Family friendly

Leon Gropp - Digters in die Donker

Thu Nov 11, 19:30 - Thu Nov 11, 21:00

Centurion Theatre

ABOUT

Digters in die donker

 

Krige, Van Wyk Louw, Breytenbach, de Saint-Exupery, Toro, Mcferrin, en ook...Gropp


Hierdie is nie ‘n in diepte analise van hierdie digters se werk, of ‘n pseudo intellektuele gerammel oor die dieper betekenis van elke versreël nie. Dis ‘n eerlike, musikale vertolking van hulle digkuns. Soms diep, soms laf, soms beide.

Met ‘n tikkie nostalgie en genoeg humor, gee Leon Gropp (kitaar en sang) en Marcel Dednam (klavier en gees), musikale lewe aan hierdie woorde. In Afrikaans, Engels, Duits en Spaans.



 

DIRECTIONS

Leon Gropp - Digters in die Donker
Centurion Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0157
Get Directions