Family friendly

Piekniek in die berge

Fri Sep 24, 13:00 - Fri Sep 24, 22:00

Blue Moon, Nelspruit

ABOUT

Kom geniet erfenis dag saam met ons onder die opelug by een van Suid Afrika se mooiste venues genaamd Blue Moon net buitekant Nelspruit. Wat anders wil mens dan meer hê as vars lug tussen die berge terwyl Franja du Plesis ons behoorlik vermaak.


Moenie eers stres om 'n piekniek mandjie te pak nie, ons maak sommer een op vir julle die dag teen 'n baie goeie prys. Kinders Onder 12 kry GRATIS toegang!


Gas Kunstenaars:

THE ACOUSTICS EN DJ PAPPA 3


Onthou om jou dans skoene in te pak, want Blue Moon wil graag sien wie kan die beste dans. Maar vir die wat eerder wil agteroor sit en ontspan, bring gerus jul kampstoele en komberse saam.


Ons vra wel om nie julle eie verversings saam te bring nie, ons sal seker maak daar is alles waaraan julle kan dink. Vanaf julle gunsteling aartappel skuifie tot jul gunsteling gaskoeldrank asook ietsie vir die groot mense.

Hier is 'n paar kroegpryse vir die dag! ??

  • Twee Dubbel Buffelsfontein Brandewyn en Mix - R50
  • Twee Dubbel Belgravia Gin en Tonic - R60
  • Twee Dubbel Appel se Jagters Rum en Mix - R60
  • 'n verskeidenheid Shooters vanaf R15

DIRECTIONS

Piekniek in die berge
Blue Moon, Nelspruit
South Africa
Get Directions