Family friendly

Jo Christal Dramaskool: 'n Pen sonder ink is 'n lewe sonder blink!

Tue Aug 24, 19:00 - Fri Aug 27, 21:00

Centurion Main Theatre

ABOUT

Jo Christal Dramaskool is trots om weereens die JC kids op die verhoog ten toon te stel met ons nuutste produksie- 'n Pen sonder ink is 'n wêreld sonder blink!


Neil, 'n skrywer, is op die punt om sy drome op te gee. Maar met die verskyning van die magiese Djin, 'n genie wat in 'n tikmasjien leef, gaan hy op 'n reuse avontuur wat hom van 'n Blou Maandag tot 'n reuse biblioteek neem. Kom saam op hierdie avontuur en onthou weer hoekom ons droom en nooit moet opgee nie!

DIRECTIONS

Jo Christal Dramaskool: 'n Pen sonder ink is 'n lewe sonder blink!
Centurion Main Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0184
Get Directions