FREE OPTIONS

Tweede oggenddiens by Corpus Christi Panorama om 10:00 op 27 Junie 2021 (Gesinsdiens)

Sun Jun 27, 10:00 - Sun Jun 27, 11:00

Corpus Christi Panorama Ouditorium

ABOUT

Baie welkom by die besprekingsvorm vir ons tweede oggenddiens op dv Sondag 27 Junie 2021. Let asb op nuwe tyd: 10:00. CC Kids in saal.


Bespreek jou sitplek so gou moontlik, want ons mag ongelukkig net 50 mense in die ouditorium huisves.


"When God has your heart - your times are safe in His hands." Ann Voskamp


Tyd en proses voor diens


  •  Arriveer asb 15 minute voor aanvang van die diens sodat jou temperatuur geneem kan word.
  •  Gesinne mag bymekaar sit.
  •  Daar is 1 plek per kaartjie dus moet jy vir elkeen wat gaan bywoon 'n kaartjie bespreek.
  •  Sitplekke sal afgemerk word sodat ons die voorgestelde afstand van 1.5 m kan handhaaf.
  • Onthou asseblief jou masker.
  • Wanneer jy n kaartjie bespreek sal jy n paar COVID-19 'screening' vrae moet beantwoord.
  • Jy sal die antwoorde moet bevestig wanneer jy die diens bywoon.


Dit sal baie lekker wees om saam met jou te kuier! Ons mis 'n hele paar bekende gesigte!


Covid simptome



  • As jy enige van die Covid 19 simptome het, bly asseblief eerder tuis om ander te beskerm.


Aanlynuitsending


  • Lidmate wat 'n hoë risiko is word versoek om eerder die diens elektronies te volg.
  • Die diens word regstreeks uitgesaai, sodat lidmate wat nie die diens kan bywoon nie dit op Facebook en Youtube kan volg – die diens sal ook later gekyk kan word.
  • As jy teen die Saterdag agterkom dat jy nie die diens Sondag gaan kan bywoon nie, laat weet asseblief via WhatsApp sodat iemand anders in jou plek kan bywoon.


Facebook: Corpus Christi Panorama


https://www.facebook.com/corpuschristipanorama


Youtube: Corpus Christi Panorama


https://www.youtube.com/channel/UCktC_UbIVVcM7G6-dw_OdjA

DIRECTIONS

Tweede oggenddiens by Corpus Christi Panorama om 10:00 op 27 Junie 2021 (Gesinsdiens)
Corpus Christi Panorama Ouditorium
78 Uys Krige Dr, Panorama, Cape Town, 7500
Get Directions