Family friendly

Spoegwolf Teen die Water.

Sat Jun 5, 12:00 - Sat Jun 5, 23:00

Teen die Water

ABOUT

Spoegwolf live by Teen die Water venue by die Vaalrivier.


5 Junie 2021.


Kaartjies is uitverkoop vir Saterdag.

Mense wat kaartjies gekoop het vir Aandshow kan opruil vir middag show indien hulle eerder vroeg wil kom.


Middag Show:

Deure maak 11:00 oop.

Jako Meyer - 12:30

Spoegwolf - 13:30

Almal moet 16:00 uit wees.


Aand Show:

Hekke maak 17:00 oop.

Jako Meyer - 18:30

Spoegwolf - 19:30


Veranderinge of kanselasies, kontak: [email protected]


Navrae, kontak:

[email protected]

0837880514


Alle ouderdomme welkom.

SPOTIFY

DIRECTIONS

Spoegwolf Teen die Water.
Teen die Water
156 Lin-Du-Vaal St, Vanderbijlpark, 1900
Get Directions