FREE OPTIONS
Family friendly

Jakkie Louw & Johan Scheppel LIVE

Sat Apr 17, 18:00 - Sat Apr 17, 21:00

Fisherman's Deck

ABOUT

Die briljante Jakkie Louw en Johan Scheppel kom vertoon weer lekker by Fisherman’s Deck in die hart van Harties! Die vorige vertoning was uitstekend gewees en die mense het dit ongelooflik geniet. Julle mag dit NIE mis nie!

Fisherman’s Deck is familie vriendelik en met die beste en lekkerste kos en drankies in die omgewing.