FREE OPTIONS
Family friendly

Mei 2021 Erediensbywoning registrasie

Sun May 2, 09:00 - Sun May 30, 18:00

Gereformeerde Kerk Benoni

ABOUT

Eresienste vind elke Sondag om 09:00 en 17:00 plaas.

Belangrike datums om van kennis te neem hierdie maand is:

  1. Hemelvaartdiens, Donderdag 13 Mei om 18:30
  2. Nagmaal sal op Sondag 16 Mei by die oggend en middag-dienste bedien word.
  3. Pinkstersangdiens vind op Sondag 23 Mei om 17:00 plaas.