No under 16s

WOENSDAGKONSERT met Nataniël en Charl du Plessis

Wed Apr 14, 16:00 - Wed Apr 14, 20:30

NG Tygerpoort Kerkgebou

ABOUT

Nataniël en Charl du Plessis herrinner jou aan hoe belangrik die kunste en musiek is!

Moenie hierdie ongelooflike geleentheid van musiek, stories en humor misloop nie.


Die konsert vind op Woensdag 14 April 2021 in die kerkgebou van NG Tygerpoort plaas.

Daar is 2 vertonings:


16:00 - 17:30

19:00 - 20:30

(Kies die spesifieke tye wanneer jy op "Tickets" klik.)


Onder die nuwe vlak 1 regulasies word die kaartjies tot 100 per vertoning beperk.

Streng COVID regulasies geld.

Die dra van 'n masker is verpligting.


Daar sal koffie en ander lekkernye buite te koop wees.


Adres:

51 Henrylaan, Shere, Pretoria-oos

Skakel na Google Pin


Kontakbesonderhede:

www.ngtyger.com

[email protected]

012 809 0107

DIRECTIONS

WOENSDAGKONSERT met Nataniël en Charl du Plessis
NG Tygerpoort Kerkgebou
51 Henry Rd, Shere, 0084
Get Directions