FREE OPTIONS

AGS Bellville Gemeente - 7 Maart 2021, 09:30

Sun Mar 7, 09:30 - Sun Mar 7, 11:00

AGS Bellville

ABOUT

Tans onder huidige Regulasies van Vlak 3 inperkings, maak ons elke Sondag voorsiening vir die maksimum aantal van 100 mense in ons ouditorium! Maak seker jy bespreek vir jou/jou gesin om die diens by te woon. By registrasie kan jy plek bespreek vir persone wat in ouditorium diens bywoon sowel as K4J (kinders 2-13 jaar) in die K4J area.


Dinge om in gedagte te hou:


  • maak asseblief seker jy is vanaf 09:00 by die kerk, daar is verskeie stappe wat gevolg moet word voor jy mag in gaan
  • deure na hoof oudirorium maak om 09:30 toe
  • as jy enige van die simptome het, bly asseblief eerder tuis om ander te beskerm
  • onthou asseblief jou masker, dit moet te alle tye gedra word
  • gesinne mag by mekaar sit
  • indien jy en jou vriend/in saam ry na ons diens mag julle ook saam sit
  • binne ouditorium versoek ons dat almal slegs elke tweede ry sal inneem (so aangedui) en tussen gesinne/individue 2 stoele oop laat voordat volgende gesin of individue sal sit


As jy teen die Saterdag agterkom dat jy nie die diens Sondag gaan kan bywoon nie, laat weet ons asseblief per epos of WhatsApp! Daar is baie mense wat ook die geleentheid wil kry om die diens by te woon, en ons wil graag vir hulle ook die kans gun


Ons diens word nogsteeds aanlyn uitgesaai deur middel van livestreaming.

DIRECTIONS

AGS Bellville Gemeente - 7 Maart 2021, 09:30
AGS Bellville
Retief Rd, Kempenville, Cape Town, 7530
Get Directions