FREE OPTIONS
Family friendly

Erediens Sondag 7 Maart 2021

Sun Mar 7, 18:00 - Sun Mar 7, 21:00

NG Bult

ABOUT

Ons dienste maak weer Sondag 7 Maart oop, almal is welkom, bespreek asb jou gratis kaartjie hier. Daar is wel steeds beperkings in plek en ons vra dat julle asb. streng by die reëls en regulasies sal hou. Ons dienste sal steeds live wees op Facebook en YouTube. Sien julle Sondag.

DIRECTIONS

Erediens Sondag 7 Maart 2021
NG Bult
39 President St, Potchefstroom, 2531
Get Directions