FREE OPTIONS

16 Augustus | Diens 2

Sun Aug 16, 10:15 - Sun Aug 16, 11:00

Vriend van God Vredekloof Kampus

ABOUT

Dinge om in gedagte te hou:


  • maak asseblief seker jy is teen 10:00 by die kerk, daar is verskeie stappe wat gevolg moet word voor jy mag in gaan
  • deure maak om 10:15 toe, as jy laat is gaan ons jou ongelukkig nie mag inlaat nie a.g.v. livestreaming
  • as jy enige van die simptome het, bly asseblief eerder tuis om ander te beskerm
  • onthou asseblief jou masker
  • gesinne mag by mekaar sit


As jy teen die Saterdag agterkom dat jy nie die diens Sondag gaan kan bywoon nie, laatweet asseblief! Daar is baie mense wie nie die geleentheid kry om die diens by te woon nie omdat die diens vol geboek is, maar dan daag almal nie op nie, en ons wil graag vir hulle ook die geleentheid gee.

DIRECTIONS

16 Augustus | Diens 2
Vriend van God Vredekloof Kampus
1 Essenhout St, Vredekloof, Cape Town, 7560
Get Directions