Elandré LIVE by Platteland

Fri Oct 23, 17:00 - Sat Oct 24, 02:00

Platteland

ABOUT

Ons is baie opgewonde en kan nie wag om Elandré LIVE op ons verhoog te sien en saam met julle te kuier nie!

Dit gaan 'n behoorlike aand uit wees en een waarna jy kan uitsien!

Kry jou kaartjies nou! Beperkte aantal kaartjies beskikbaar weens COVID-19 regulasies.


Early Bird - R70

General - R100

Kaartjies by die deur - R120

Balkon Bar kaartjies - R150


**Beprekte kaartjies beskikbaar

***Vrywaring: Afhangend van regeringsregulasies mag die vertoning moontlik geskuif word. Alle kaartjies sal terugbetaalbaar wees indien die vertoning nie kan voortgaan of 'n alternatiewe datum vir die vertoning beskikbaar is nie.

DIRECTIONS

Elandré LIVE by Platteland
Platteland
Eco-Park Estate, Centurion, 0144, South Africa
Get Directions