FREE OPTIONS
Halftyd Woensdag 15 Julie
Wed Jul 15, 18:45 - Wed Jul 15, 20:00
Vriend van God Vredekloof
ABOUT
Join ons Woensdagaand by die kerk vir 'n awesome midweek blaaskans. Ons gaan lekker gesels & saam worship!
Dinge om in gedagte te hou:
- maak asseblief seker jy is teen 18:40 by die kerk, daar is verskeie stappe wat gevolg moet word voor jy mag in gaan
- deure maak om 19:00 toe, as jy laat is gaan ons jou ongelukkig nie mag inlaat nie a.g.v. live streaming
- as jy enige van die simptome het, bly asseblief eerder tuis om ander te beskerm
- onthou asseblief jou masker
- gesinne mag by mekaar sit
DIRECTIONS
Halftyd Woensdag 15 Julie
Vriend van God Vredekloof
1 Essenhout St, Vredekloof, Cape Town, 7560
Get Directions